Bram Fischer Wals
eBook - PDF

Bram Fischer Wals

'N Toneelstuk

  1. 76 pages
  2. English
  3. PDF
  4. Available on iOS & Android
eBook - PDF

Bram Fischer Wals

'N Toneelstuk

About this book

Hoewel hy algemeen bekend is as die Afrikaner-Kommunis wat vir Nelson Mandela van die galg gered het, is bitter min bekend oor Bram Fischer die man. Fischer was 'n gerespekteerde senior advokaat by die Johannesburgse Balie, wat gekies het om hom by die onderdruktes te skaar en wat ondergronds gegaan het om by die gewapende stryd aan te sluit. Hy is op 5 November 1965 in hegtenis geneem nadat hy vir bykans tien maande op vlug was. "Ek is dit verskuldig aan politieke gevangenes, aan die uitgewekenes, aan dié wat stilgemaak is en diegene onder huisarres om nie 'n toeskouer te bly nie, maar op te tree." Ná Bram Fischer dié woorde uit sy verklaring voorgelees het, wat hy in die beskuldigdebank tydens sy hoogverraadverhoor gelewer het, is hy lewenslange tronkstraf opgelê. Fischer was onwrikbaar verbind tot die droom van 'n nie-rassige demokrasie, maar ook 'n humoristiese, opgewekte mens en 'n toegewyde gesinsman vir sy vrou en kinders. Die vele fasette van die merkwaardige man word weerspieel in Die Bram Fischer Wals, Harry Kalmer se liriese huldeblyk. Die bondige, maar kragtige solostuk, met die protagonis as die verteller, neem die gehoor op 'n emosionele reis soos Fischer se verhaal ontvou. Die opvoering het in 2013 'n silwer Standard Bank Ovation-prys gewen met die premiere van die Engelse weergawe by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. Dit is in 2014 bekroon met die Adelaide Tambo-prys vir menseregte in die kunste. Die teks word aangevul met 'n voorwoord deur adv. George Bizos, 'n inleiding deur die dramaturg waarin hy vertel oor die pad wat daartoe gelei het dat hy die drama geskryf het en 'n nawoord deur Yvonne Malan, getiteld "Die krag van morele moed".

Frequently asked questions

Yes, you can cancel anytime from the Subscription tab in your account settings on the Perlego website. Your subscription will stay active until the end of your current billing period. Learn how to cancel your subscription.
At the moment all of our mobile-responsive ePub books are available to download via the app. Most of our PDFs are also available to download and we're working on making the final remaining ones downloadable now. Learn more here.
Perlego offers two plans: Essential and Complete
  • Essential is ideal for learners and professionals who enjoy exploring a wide range of subjects. Access the Essential Library with 800,000+ trusted titles and best-sellers across business, personal growth, and the humanities. Includes unlimited reading time and Standard Read Aloud voice.
  • Complete: Perfect for advanced learners and researchers needing full, unrestricted access. Unlock 1.4M+ books across hundreds of subjects, including academic and specialized titles. The Complete Plan also includes advanced features like Premium Read Aloud and Research Assistant.
Both plans are available with monthly, semester, or annual billing cycles.
We are an online textbook subscription service, where you can get access to an entire online library for less than the price of a single book per month. With over 1 million books across 1000+ topics, we’ve got you covered! Learn more here.
Look out for the read-aloud symbol on your next book to see if you can listen to it. The read-aloud tool reads text aloud for you, highlighting the text as it is being read. You can pause it, speed it up and slow it down. Learn more here.
Yes! You can use the Perlego app on both iOS or Android devices to read anytime, anywhere — even offline. Perfect for commutes or when you’re on the go.
Please note we cannot support devices running on iOS 13 and Android 7 or earlier. Learn more about using the app.
Yes, you can access Bram Fischer Wals by Harry Kalmer in PDF and/or ePUB format, as well as other popular books in Literature & Drama. We have over one million books available in our catalogue for you to explore.

Information

Year
2016
eBook ISBN
9781776140060
Edition
0
Subtopic
Drama

Table of contents

  1. Cover
  2. Title Page
  3. Copyright Page
  4. Inhoud
  5. Voorwoord: Wie was Bram Fischer?
  6. Op soek na Bram Fischer
  7. Tydlyn/Sleuteloomblikke
  8. Toneel 1
  9. Toneel 2
  10. Toneel 3
  11. Toneel 4
  12. Toneel 5
  13. Toneel 6
  14. Toneel 7
  15. Toneel 8
  16. Toneel 9
  17. Nawoord: Bram Fischer – Die krag van morele waagmoed