About this book
"e;Kort na sy aanstelling as lektor op Stellenbosch het die historikus P.J. van der Merwe aandag begin skenk aan die Noordweste. Die gebied was destyds grootliks onbekend aan mense buite die geweste. Soos vandag nog was daar destyds onsekerheid oor die grense van die streek en sy sub-streke... Berigte uit die Dorsland, wat sy dogter, Margaretha Schaefer, saamgestel het, bevat meer as 200 tydskrif- en koerantartikels uit sy pen. Die artikels, gebaseer op sy onderhoude en waarnemings, bied 'n rykdom aan belangrike inligting, wat hy versamel het tydens twee uitgebreide besoeke aan die Noordweste en omliggende dele... Lank voor die meeste historici het hy besef dat 'n persoonlike onderhoud met iemand wat 'n bepaalde ervaring gehad het 'n waardevolle historiese bron kan wees. Dit was egter noodsaaklik om die getuienis te toets en met die getuienis van ander mense te kontroleer. Die artikels in Die Burger, Die Huisgenoot, Landbouweekblad en Sarie Marais word vergesel van uitstekende foto's wat Van der Mewe met sy kamera geneem het.'"e; - Hermann Giliomee
Frequently asked questions
- Essential is ideal for learners and professionals who enjoy exploring a wide range of subjects. Access the Essential Library with 800,000+ trusted titles and best-sellers across business, personal growth, and the humanities. Includes unlimited reading time and Standard Read Aloud voice.
- Complete: Perfect for advanced learners and researchers needing full, unrestricted access. Unlock 1.4M+ books across hundreds of subjects, including academic and specialized titles. The Complete Plan also includes advanced features like Premium Read Aloud and Research Assistant.
Please note we cannot support devices running on iOS 13 and Android 7 or earlier. Learn more about using the app.
Information
Table of contents
- Inhoudsopgawe
- Bedankings
- Voorwoord
- 1 Koring suid van die Bergrivier
- 2 Koringverbouing
- 3 Koring in die Piketbergdistrik
- 4 Uitbreiding van koringproduksie
- 5 Die eseltydperk(1862-1947)
- 6 Meganisasie
- 7 Armoede en uitkoms (1929-1938)
- 8 Wetenskap van die saailand
- 9 Wisselbou – gewasse en bewerking
- 10 Biologiese agteruitgang van grond
- 11 Veranderings
- 12 Die berging van graan
- 13 Transformasie van koöperasies
- 14 Wolskape as deel van koringboerdery
- Slotwoord
- Bronnelys
